Heinrich Gabler, Oud-inwoner van HAM word gekroon as Mnr Suid-Africa

“Die beheerraad, bestuur, pesoneel en kinders van Huis Andrew Murray (HAM) wens Heinrich Gabler hartlik geluk met sy kroning as Mnr Suid-Afrika.